Spinnekop

Die eerste en official website

Info

Bio

Gigs

Links

Mail

Hierdie is nie `n site vir Arachnophobics nie, net vir liefhebbers van die garden-variety rockspider. En ons praat nie van die met 8 bene nie, maar die tweebenige soort. Vir die oningeligtes onder ons, Spinnekop is die nuutste upcoming band soos gefeature in Hidden Cellar met `n fast developing fanbase.

In short- die band spin slegs original songs en let wel, Afrikaanse rock songs (en die odd ballad) soos jy dit nog nooit voorheen gehoor het nie. So as jy nog nie die Spinnekop phenomenon aanskou, beleef en beluister het nie, stel ons voor jy skip sommer reguit na die gig gedeelte van die site en kyk waar jy hulle volgende kan experience. Die site is nog onder major development, maar hou die spot dop, want daar is groot dinge oppad. 

 

Bio

Die band bestaan uit 5 lede, nl:

Gian: Vocals en acoustic guitar

Ettiene: Lead guitar

Barry: Rhythm guitar

Johan: Bass guitar

Willem: Dromme

Gigs

17 April 2000 Kaapse Skou

20 April 2000 Kaapse Skou

29 April 2000 Big Tree, Strand

Things to do, places to go…

As jy dan nou moet erens anders heen gaan, kyk bietjie links. Meeste van die links sal obviously music-related wees, maar hulle is almal die moeite werd. Daar sal binnekort meer opgesit word.

Links

Valiant Swart se website

Powerzone