MY PA IS DIE KONING D Em MY PA IS DIE KONING VAN DIE HEELAL, JY WEET A D EN KOM WAT WIL, EK SAL DIT NOOIT VERGEET NIE Bm Em DIE WIND KAN WAAI, DIE BERGE KAN VAL A HY'T GESĘ HY VOORSIEN EN HY SAL D Em EK'S DIE KONING SE KIND, JA DIT MAAK MY 'N PRINS A D MY LEWE IS CHRISTUS; SELFS DIE DOOD IS 'N WINS Bm Em VIR NIKS IS EK BANG NIE, DIT SĘ EK JOU NOU A D MY PA IS DIE KONING, ONTHOU