rugsteker vat het ek gedoen om die reaksie te kry? die dramatiese details kon gerus maar bly binne 'n oomblik het die hele ding verander maar vinkel bly vinkel en koljander koljander hoekom het jy my agteraf beswadder? jou skelmgat twaalfgesig misrabele adder? dis nou heeltemal te laat om reddingswerk te doen daar is niks wat sal help om ons ooit veer te versoen jou pateet verneuker jou klein kak rugsteker bliksemse klein moederneuker |
backstabber what have i done to get this reaction? it�s now nearly too late to rescue (the situation) there is nothing that will help us to reconcile you pathetic you little shit |
|||
< |