| home
A new day | Control | Gebed vir genesing | Iewers is daar 'n plek van waarheid | Ja | Know it now | Money | Pas-op | prayer for salvation | Something every Satanist is in need of | Vader hier is ek | Waar is die einde? | Weet jy | Wie besluit..?
Pas-op
Moenie dit weggooi nie
Dis kosbaarder as goud
Moenie dit uitwis nie
Dis waardevoller as sout
Moenie dit uitgiet nie
Jy gaan dit nog gebruik
Moenie dit verstrooi nie
Bêre dit in die kruik.
|
||