|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Drie duisend jaar presies
Drie Duisend jaar presies
Daar is een enkele dag uitgesit.
Daar is een dag opsy.
Daar is een dag wat God behaag
En daardie dag is slegs vir party
Drie honderd jaar van nou af
Drie duisend jaar presies
Drie enkele daggies
Van nou af... my lief.
Weerstand, teenweer
Weersin begeer
Hierdie dag sal volmaak wees
In God's beheer