| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Want Jesus het opgestaan
(lied)
In my Jesus is daar vreugde en daar is liefde...
Daar is lewe... daar is blydskap en daar is jy
Iewers is daar tog 'n land vol van melk en heuning...
En in Jesus kan jy kom waar jy wil wees
want Jesus maak jou vry
As jy wonder, as jy hoop, as jy glo in Jesus...
As jy weet daar is 'n pad wat jy sal moet loop
As jy twyfel, as jy wankel en as jy struikel
Moet jy vashou aan die woorde van jou God
Sy Woord sal altyd staan.
Ek gee Jesus heel my lewe en al my liefde
Ek bring Jesus al die lof van my ganse siel
Daar is nimmer iemand anders wat maak soos Jesus
Want my Jesus.. gee Homself daar aan die kruis...
Want Jesus het my lief.
Daar is blydskap, daar's oorwinning en daar is vreugde
Met jou Jesus in jou hart kan jy vas bly staan
Jy kan uithou, jy kan aanhou enjy kan voortgaan
Want in Jesus lê jou krag vir elke dag
Want Jesus het opgestaan..!
|
||