| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Tussen die mense
Tussen die mense.. tog eenkant alleen...
Is daar iemand wat omgee... selfs net een..?
Mense kan spot.. en mense kan praat...
Is daar iewers dalk een wat weet van wyse raad..?
Tussen gesigte wat lag en gesels...
Geen diepte in woorde... net losse gesels.
Mense met praatjies van Jesus as Heer...
Is dit werklik wat Jesus vir ons wou kom leer..?
As jy dan staan tussen mense... alleen...
As jy soek na vriendskap.. en vind by mense... geen-een...
Wonder jy waar is die Liefde van die Woord...
En die wonders van die Vader... duur hulle steeds voort...?
Besef dan my vriend... dis tyd om te bid...
Die dae is verby van oral.. rond-sit...
As jy dan 'n vraag het... word die taak jou gegee
Jy sal moet bod... voor die Vader iets deurgee..!
Nou kan jy vind... jy's glad nie alleen nie...
Te naby aan Jesus... sal jy nooit nie kan wees nie.
DIe Liefde van die Woord... sal jy vind daar by Hom...
Dieptes van die Waarheid.. sal jy so kan bykom.
|
||