|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
'n Ewige jaar
'n Ewige jaar...

Wysheid, waarheid, krag en gebed
Jesus kom eerste op jou knieë voor jou bed.
Lewe, vryheid, lig en die weg..
Jesus se wyse... die enigste weg..!

Mense en waarheid, krag en gebed
Met Jesus as Leidsman en 'n enkele wet.
Oorwinning en vreugde, blydskap en lag
Vir vandag en more...
Ag sommer vir elke liewe dag..!

'n Hart wat glimlag... 'n siel wat baljaar
'n Mensie se hartseer vergete vir 'n ewige jaar..
'n Lang tyd gepartel, 'n lang tyd geswoeg
Maar Jesus het gekom en nog 'n maal...
in die grond gespoeg.