|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Solank
Solank jy na My bly roep...
Solank jy op Jesus steun...
Solank jy die waarheid nastreef...
Sal jy nie onophoudelik kreun...!

Solank jy in die dieptes rondtrap...
Solank jy verder wil loop...
Solank jy altyd maar onthou...
Met Bloed is jy duur gekoop..!