| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Wie is jy
Wie is jy…
Wie is jy en wat is jy werd..?
Dink jy nie jy verdien te loop soos `n perd..?
Is jy meer as `n donkie wat wei in die veld..?
Waar dink jy… kry jy al jou geld..?
Dan praat ons van gawes… talente en werk…
Wat dink jy… is dit alles nou werd..?
Dink jy My Woord kan verkoop word vir geld..?
Ek kyk en Ek sien jou… en dit maak My hewig ontsteld..!
Ken jy My… of ken jy My nie -
Wat jy is… gee Ek jou… glo dit of nie.
Jou gawes… talente… werke en al…
Deel Ek uit aan mense… male sonder tal.
Ek het jou geskep… gemaak en gevorm.
Kom los… verloor nou die wêreld se norm.
Ek roep jou… jy hoor My. My Woord is verniet.
Stuur dit gratis na die wêreld… verrys nou jou lied..!
Ek is die God vna Abraham… Isak en Jakob
Ek is die Skepper van wind… see en storm
Hulle noem My Liefde, Barmhartig… genadig
Ek soek jou… Ek roep jou… uit duister… tot Daglig.
|
||