|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Maak seker
Maak seker

Baie min mense ken werklik vir Jesus
Baie min mense gee om
Min sal jy vind aan die voete van Jesus
Min sal gaan… as Hy sê:  “Kom”

Nie elkeen wat sê:  “Here, Here”
Sal in die ryk van Sy Vader kan kom
Wanneer jy weer praat van die Here…
Ken jy die Here… wat weer gaan kom..?

Ken jy Hom werklik..?  Gee jy vir Hom om..?
Smag jy na Hom… wil jy hê Hy moet weer kom..?
Gaan soek nou jou hart deur… gaan wonder oor Hom.
Maak seker dat jy reg is… die dag as Hy weer kom.