| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Kom ruk ons
Kom ruk ons
Ek staan en kyk om my…
Die wêreld verstom my…
Hoe is dit moontlik dat niemand kan sien…
Die liefde van Jesus…wat blindes laat sien.
Ek staan en ek kyk … en verstom my
Hoe is dit dan dat mense bly rondry…
Hulle werk en jaag en hardloop en dink…
En dan ook nog drome en duiwelse ringkink..!
Ek val op my knieë en roep “Jesus… my Heer..!
Kom breek al die bande… kom kelp hul… kom keer..!
Die Here van die leërskare… voorwaar… dis U
Stuur `n legioen van U Engele… of tien… almiskie
Ja.. Bloed en lyding… kruisdood en Engele
Gebede en hoop… en liefde vir vele
Ek pleit U Heer Jesus… kom ruk ons tog reg…
Kom bring ons tog vinnig… op U perfekte weg.”
|
||