|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Werk vir Jesus
Gebruik my Here... het ek gepleit tog...
Voor ek ooit eers mooi bedink...
Die werk van Jesus is g'n maklik...
Al sou dit tog so maklik klink..!

Voorbereiding duur soms jare...
Swem en stoei en bergklim kind...
Jy word gevoer met melk en pappies...
tot jy vleis kan kou en Bloed kan drink

Dis g'n grap te dien vir Jesus
Niks is snaaks die wêreld in
Maar in Jesus lê daar vreugde
Blydskap heel die ew'gheid in

As jy dan ook wil werk vir Jesus
As jy wil dien en werk en skink
Moet jy weet Sy seên is groter
As wat jy ooit kan droom of dink.