|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Doen jou werk
Doen jou werk.

In my pyn… my stryd… my worstel…
Roep ek tot God benoud:
“Is U bewus my Hemel-Vader…
dat ek veg om my behoud?”

In `n diepe geestesstryd geworstel…
In `n donker… dal… alleen…
Uit die diepste… donker… roep ek…
“Vader..!!  … laat my nie alleen..!”

“… Ek hou jou in My palm… veilig…
…Ek veg vir jou behoud..!
Ek laat jou.. nooit alleen nie.
Ek hou jou warm in die koud.

Moenie twyfel en laat vaar nie.
Moenie wankel… of terugtrek.
Tel jou kop op.  Voer die stryd deur.
Maak jou taak klaar!  Doen jou werk!!”