|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
In liefde
In Liefde...

Daar is een wat ek liefhet.
Daar is Een waarna ek verlang.
Dis die Een in die Hemel
Waartoe opstyg my gesang.

Daar is Een wat ek liefhet
Daar is Een na wie ek smag
Dis die Een op die wolke
Wat op pad is... enig' dag

Daar is Een wat ek liefhet
Daar is Een tot wie ek buig
Dis die Ene op die wit perd
Wat die skare's laat juig

Daar is Een wat my liefhet
Daar is Een wat na my verlang
Dis die Een wat kom in glorie
Hy dra die hoogste rang

Hy's die Koning van die konings
Hy's die Heerser en die Heer
Hy's die Een oor dertig duisend
In liefde sal Hy regeer.