| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Voor Hy kom
Maak oop jou hart vir Jesus...
Reik met jou gees na Hom.
Laat sterwe jou vlees tot Christus...
Doen dit.. voor Hy kom..!
Vra God om te vul jou wese...
Word sag.. dat Hy in kan vloei...
Laat God toe te lei jou lewe...
Want Jesus... het vir jou gebloei.
Weet jy dat Hy jou liefhet...?
Weet jy dat Hy verlang...?
Weet jy dat Sy kruisdood...
Alles was... in jou belang..?
Jy... het Jesus... nog nie gevind...
Maar Sy hart... staan oop vir jou.
In jou lewe word Satan nou gebind...
Ontbind God.. Sy Gees in jou.
Dankie Vader vir Jesus...!
Dankie Vader.. vir Hom..!
Dankie dat die siel gered word...
Dankie dat U nou... inkom.
|
||