|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Word soos Jesus

Kan U my vergewe… O Vader…
Ek bring Jesus op na U troon
My lewe is vuil en vol sonder
In Jesus' Bloed pleit ek… “Maak skoon..!”

Wat is die offer wat Jesus my vra..?
Wat wil God van my hê..?
Waarmee kan ek die Vader behaag..?
Kan ek dan tog iets vir Hom sê..?

Gee Hom Jesus… gee Hom Jesus..!!
Hou jou lewe rein en skoon
Word soos Jesus… streef na Jesus
Staan in Jesus.. voor Sy troon
Soete… soete Jesus