|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Verrassings
Verassings sonder rede
Verassings sonder geld
Verassings sonder verdienste
Dit is voorwaar `n tyd van geweld

Maar as jy opkyk na Jesus
Vind jy `n ander weë
Verrassings en vreugde en liefde
Is al wat Hy wil gee

Staan vas en saam en stewig
Vra Hom om te bid
Spoedig sal gans die aarde
In goue-glans aanskoue sit

Meer as wat ons denke
Ons wese kan hanteer
Meer as wat ons oor wonder
Van wat dalk tog net kan gebeur

Meer as al ons drome
Meer as al ons geld
Meer as wat ons op reken
Is op pad… sonder geweld



Geweldig groot is dit
Geweldig rein en skoon
Geweldig Heilig en heerlik
Geweldig hoog Sy Troon.