| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Gerwe van Goud
Gerwe van Goud
Uit my honger en leegheid bid ek my Vader
Kan U my gee.. my Vader.. ietsie uit U hart..?
Een enkele korrel van koring...
Plaas die Skepper in die diepte van my hart.
Wat sal ek maak met een korrel..
Kan dit help vir my behoud..
Sal ek kan oorleef met net een korrel...
Vra ek my Vader benoud..!
Begrawe die korrel... laat sterf hom..
Voor jy dit rol in jou mond.
Met pyn sal hy sterf en opgroei
maar lewe in 'n morestond.
Al look jy gebuk met die saadsak
huilend en kermend en koud
Na tyd sal jy juigend en singend
Gerwe indra - van goud..!
'n Feesmaal geskik vir konings!
Jou God sal jy self ook kan nooi
Maar eers moet jy offer jou koring -
Slegs Jesus' Naam maak dit mooi.
|
||