|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Kleine klippie
Kleine klippie

Groottoon al in die rondte om
In 'n kringetjie op die grond
Groottoon al in die rondte
Om 'n klippie op die grond.

'n Klippie uitverkose
Klein klippie.. deel van sand
In sement en tussen stene
Kom die Tempel-poort tot stand.

Watse aandeel het een klippie
Watter deel gaan hy ook kry
Is daar vervulling vir so 'n klippie..
of gaan die jare maar net verby...    

"Wees verseker kleine klippie -
Uitverkose op die grond
Wees verseker.. Ek vul jou beker
Ek slyp jou mooi... en pragtig rond.

Deur sement van liefdes-vreugde...
Tussen stene van blydskap..
Gaan jy deur al die eeue -
Tog so skitter as Ek verbystap.."