| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Op die snykant
Op die snykant
Die pad wat loop na Jesus…
Is op die snykant van die mes
Daar is geen ander weg na Hom toe…
Slegs die snykant van die mes
Deur Jesus… loop jou pad aan vir ewig
Naby God sal jy ewig kan leef
Al sou die snykant jou seermaak
Sal die anderkant… jou sekerlik laat sterf..!
“Maar sal ek oorleef..?” vra ek Jesus…
“… die pyn op die snykant is seer..”
“Ek roep jou nie vir oorlewing…
dis oorwinning wat jy na moet streef..!”
Met my kruis op die snykant… na Jesus…
My lewe… as offer gekerf..!
“Hou my rein Jesus… neem U beheer oor…
al moet ek dan vir U sterf..”
|
||