|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Nuwe blare
Nuwe Blare

Here... wat moet ek bid...
Vir hierdie man wat U nie ken...
Hierdie man wat ek vir U wil wen...
Is daar iets spesiaals... wat ek kan insit..?

Pleit vir sy siel My kind...
So moet jy bid.
En die Naam van Jesus...
Dis die ietsie spesiaals wat jy moet bysit..!

Roep My Naam oor hom heen...
Wyl Ek... saggies oor hom ween...
En My bloedbelope trane...
Nog ietsie spesiaals... vir hom alleen.

Ek pleit vir sy siel my liewe Vader..!
Ek pleit vir sy siel.  Ek roep.  Ek bid..!
Die Naam van Jesus skree ek luidkeels..!!
Moenie dat hy langer by Satan sit..!

Jou gebed My liewe kind...
Word beandwoord.. wyl Ek ween.
Nog net 'n klein rukkie... dan op Aarde..
Dra 'n dooie boom... weer nuwe blare..!