| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Gaan jy stilstaan...?
Gaan jy stilstaan…?
Kom jy nader, en gaan jy stilstaan…
Gaan jy luister na wat Ek sê…
Wil jy weet wat is die waarheid…
Of wil jy voortleef in die leuen..?
Jy sal nimmer voortbestaan nie…
Want jy staar die hel in oë.
Daar sal jy leer… van nie bestaan nie…
Vergaan jy elke dag… van voor.
Maar jy weet, dis nie te laat nie…
Jesus… het nog nie gekom..!
In jou laaste doods-angs-snikke…
Sal jy steeds… Hom by kan kom.
Gee jou lewe, heel jou alles.
Nooi Hom… binne-in jou hart.
Vra Hom te vergewe… al jou sondes.
Volg die Weg… tot in Sy Hart.
|
||