|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
My Rose
My Rose

Jesus die Koning van konings
'n kroon is aan U gegee
'n doringkroon wat pynig en seermaak
Wat sou dit my tog kan gee?

Die doring wat steek en wat seermaak
Wat pynig en skeur en laat bloei
Word later so deel van jou lewe
Maak daagliks jou moeg en vermoeid

Na jare se leer en van saamleef
Met pyn wat aanhoudend so knaag
Sou jy eendag weer soek na die doring
Sal jy vind die pyn het vervaag

Die bloei en die pyn en die seer
Het die doring sy voedsel gegee
Al groter en groeiend en bloeiend
Het die doring sy spruite laat gee

'n Roosboom wat blom en wat vrug dra
Wat vreugde en blydskap my bring
Gelouter deur dorings, my lewe
My Rose, wil ek vir jou bring!