|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Niks meer nodig
Niks meer nodig

Soet en strelend… sag en helend…
Klink dit as my Christus praat…
Jesus is Sy Naam… ken jy Hom…
Het Hy al met jou gepraat..?

Strome liefde… hope vreugde
So voel dit as Jesus druk…
As jy verlang na liefde-arms…
Het jy al by Hom gaan sit..?

Heerlik vullend.. soet en sappig…
Is die kos wat Jesus gee
Nooit weer honer… pyn of dors nie..
Nooit ooit sal jou siel weer skree

Jesus.. U is gans my alles
U vul my maag… my oor… my gees
Kiks meer nodig as U Jesus…
Niks meer as U Bloed en Vlees.