|   home
Dis nou die tyd.   |   Dit is   |   Doen jou werk   |   Drie duisend jaar presies   |   Een maal   |   Een maal dertien   |   Ek bid 'n siel   |   Ek het maar net   |   Ek pleit   |   Ek sal jou dra   |   Ek sê vir jou   |   Elk-een   |   Gaan jy stilstaan...?   |   Gee my 'n kans   |   Geen pyn   |   Gerwe van Goud   |   Glorie-ryke Prag   |   Grote God   |   Hoe kan ek   |   Hoe soet   |   Hoeveel   |   Hy het belowe   |   In die Here   |   In liefde   |   Jesus bemin my   |   Kleine klippie   |   Kompos   |   Kom ruk ons   |   Lank terug   |   Loof Hom in die Hemele   |   Maak seker   |   Mag Hy wees alles   |   My Rose   |   Na aan U sy   |   'n Ewige jaar   |   Niks meer nodig   |   Nog maar altyd   |   Nuwe blare   |   Ons Brug   |   Onthou dit   |   Ook vir jou   |   Op die oog-af   |   Op die snykant   |   Reinig, suiwer, louter   |   Slegs deur Jesus   |   Soek harder   |   Solank   |   So sal jy wees...   |   Tussen die mense   |   U wil vir my   |   Verrassings   |   Voor Hy kom   |   Waar   |   Waarheid maak vry   |   Want Jesus het opgestaan   |   Werk vir Jesus   |   Wie is jy   |   Witter as sneeu   |   Word soos Jesus
Nog maar altyd
Nog maar altyd.

Ek maak nou my hart oop vir Jesus...
Ek vra U om in te kom.
Kom neem beheer van my lewe...
Laat Jesus vir my... ook kom.

Laat vloei in my hart in... U Liefde.
Kom vul my met U Gees.
Gee my meer as die ander..
Ek wil naaste... aan U wees.

Voor U bely ek my sonde.
Ek staan naak, in berou voor U.
Vergewe my in U groot Liefde..
Dat ek troos kan virnd... by U.

"Vir My is jy kosbaar My kind...
Jou... wil Ek naby My hê
Jy was nog altyd maar Myne...
Al het jy... anders gesê.

Jy sien... as iemand iets liefhet..
Pas hy dit op soos goud.
Vir My... is jy baie meer werd...
As nasies.. geld.. of goud."