| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Op die oog-af
Op die oog-af
Op die oog-af... in die hart.
Van 'n afstand... spier-wit-sag.
Is die ware oog-opslag...
Werklik suiwer... mooi in prag..?
Van buite blink dit mooi..
Fraai en pragtig opgetooi..
Kom jy nader... en kyk jy diep-in..
Wat op aarde het jou besin!
Op die oog-af... dien hy Jesus.
In die hart vier Satan fees..!
Van 'n afstand.. praat hy Jesus -
Spierwit-sag het purper gees.
JESUS BLOED! Brand weg die vuilheid!
U het hierdie man tog lief.
Breek elke band.. en haat en slu-heid..
Berei 'n Eng'le vreugde fees!
Sy siel eis ek op vir my Jesus.
Die prys is lankal reeds betaal.
Die liefde oorwin mos gans tog alles..?
Jesus' kruis.. het reeds bepaal.
|
||