| home
Dis nou die tyd. | Dit is | Doen jou werk | Drie duisend jaar presies | Een maal | Een maal dertien | Ek bid 'n siel | Ek het maar net | Ek pleit | Ek sal jou dra | Ek sê vir jou | Elk-een | Gaan jy stilstaan...? | Gee my 'n kans | Geen pyn | Gerwe van Goud | Glorie-ryke Prag | Grote God | Hoe kan ek | Hoe soet | Hoeveel | Hy het belowe | In die Here | In liefde | Jesus bemin my | Kleine klippie | Kompos | Kom ruk ons | Lank terug | Loof Hom in die Hemele | Maak seker | Mag Hy wees alles | My Rose | Na aan U sy | 'n Ewige jaar | Niks meer nodig | Nog maar altyd | Nuwe blare | Ons Brug | Onthou dit | Ook vir jou | Op die oog-af | Op die snykant | Reinig, suiwer, louter | Slegs deur Jesus | Soek harder | Solank | So sal jy wees... | Tussen die mense | U wil vir my | Verrassings | Voor Hy kom | Waar | Waarheid maak vry | Want Jesus het opgestaan | Werk vir Jesus | Wie is jy | Witter as sneeu | Word soos Jesus
Waarheid maak vry
Wat sal ons sê oor die waarheid...
Hoe sal ons praat oor 'n leuen...
As ons dan praat oor die waarheid...
Is dit alles.. dan ook maar 'n leuen...?
Die waarheid maak seer... sê die mense...
Die leuen verskeur egter in twee
Wanneer jy weer staan voor die mense...
Gaan jy seermaak.. of wil jy verskeur...?
Die waarheid se seermaak gee lewe...
En Christus stap daar saam jou mee
Die leuen sal doodmaak veel lewens...
Al lyk dit soms na die beste wee.
Praat nooit meer een woord... meer as waarheid..!
Al maak dit iemand dalk seer.
Jesus sal salf gee en heelmaak...
Van vryheid sal jy so kan leer.
Die leuen sal egter bly voortvreet...
Oor jare en jare verby.
Geen salf te smeer aan leuen-woorde.
Slegs waarheid in Jesus... maak vry..!
|
||